Voed jou vel

Volledige KuriAmé stel

Teenveroudering Velsorgreeks Bewaar skoonheid op ’n natuurlike wyse.

Na jarelange navorsing en wetenskaplike ontwikkeling rondom die kragtige teenverouderingseienskappe van die aalwyn, tesame met die omkeer-voordele van Hydrolite® 5, is KuriAmé gebore.

KuriAmé is ‘n unieke teenveroudering velsorgreeks saamgestel van natuurlike aalwynsap en verweef met indrukwekkende bestanddele en minerale. Hierdie bestanddele het ’n deurbraak bewerkstellig op die gebied van teenveroudering in velsorg. Navorsing het bewys dat hierdie bestanddele plooie verminder asook die algemene toestand van jou vel verbeter.

Nie net is die KuriAmé produkreeks ideaal vir velle wat blootgestel word aan die Afrika-son nie, maar die uitmuntende samestelling daarvan posisioneer die reeks om ‘n mededinger vir van die wêreld se beste teenveroudering handelsmerke te word. Deur die KuriAmé Way te volg kan jy jou skoonheid op ’n natuurlike wyse bewaar, in pas met die ritme van die natuur.

Ontstaan uit die natuur, Vry van tradisionele preserveermiddels, Gegeur met natuurlike roosolie, Alkohol-vry, Komedogenies-vry, Veilig vir die omgewing, Ontwerp vir die Afrika klimaat, Ideaal vir ‘n sensitiewe vel.

Kry nou jou volledige KuriAmé reeks asook Gratis Promosie Produk!

Volg hierdie skakel om op www.kuriame.co.za aan te koop

Voed jou vel by - www.kuriame.co.za